Tuis   |    Kontak Ons    |   Wie is Ons    |    Ons Gemeentes    |    Belangrike Datums    |    Ons Eredienste    |    Missie   |    Visie    |    Personeel   |    Berading 
Herderlike Versorging  |   Bedieningsfilosofie    |    Kursusse    |    Woordskool    |    Sewe Dimensies    |    Lewe met Ritme


Kantoor adres:
FEATHERBROOKE VILLAGE 52 A & B VAN DALEN STRAAT RUIMSIG
Tel: 011 246 7013

Eredienstye
Sondagoggende:               09:15
Gons Kinderkerk:               09:15
Sondagaande:                   18:00
Om God en mens liewer te hĂȘ

Wesrand
Preekreeks
PREKE 22 MEI 2016

Belangrike Datums
Oggend
SMS "lewe Met Ritme" na 49724
om 'n R30
bydrae te maak
R1,50/sms
WYSIWYG Web Builder
Aand
Oordenking 26 Mei 2016
WIE IS DARIUS & SUNETTE?

Darius & Sunette het mekaar in 1999 op RAU se kampusgronde ontmoet. Daar het hulle onderskeidelik hulle grade in B. Com Logistieke Bestuur  en Geoktrieerde Rekenmeesterskap voltooi.  Albei het hulle in hulle onderskei beroepe gaan vestig en is toe in 2006 getroud. Hulle het drie kinders , Sune- Louise, Leze en seun Henru.
Na bykans 11 jaar in die korporatiewe wereld het Darius in September 2012 voltyds by Alberton LewenSentrum aangesluit nadat die paartjie al vir verskeie jare betrokke was in die gemeente. Darius verwerf sy teologiese graad aan die Aucklandpark Teologiese
Seminarium, wat by die Universiteit van Potchefstroom
geakkrediteer is aan die einde van 2013.
HOEKOM NOG 'N GEMEENTE?

Met die huidige groei van ALS het daar al n groter groep lidmate vanuit die Wesrand aangesluit. Hulle behoefte om meer betrokke te raak by die gemeentelewe, is bemoeilik deur die afstand vanaf die Wesrand tot by ALS.  Na navorsing en die hoeveelheid navrae deur belangstellendes wat inskakel op Die Woord, is daar bevind dat daar 'n behoefte aan 'n gemeente soos ALS in die Wesrand bestaan.

TUIS

WYSIWYG Web Builder